Die rede waarom die mensdom God moet vrees en ʼn regverdige lewe volgens God se leringe moet lei, is om vir ewig gelukkig te wees in die ewige koninkryk van die hemel, wat God beloof het.
Daarom het apostel Paulus gesê dat hy gehardloop het vir die doel van geloof – die redding van siele.
Om ons te lei tot die redding van ons siele, die doel van ons geloof, het Christus Ansanghong vir die tweede keer in die vlees na hierdie aarde gekom en die nuwe verbond Pasga, wat in 325 nC afgeskaf is, herstel.
Na aanleiding van die lering dat die Heilige Gees van God nie in ons kan woon sonder die Pasga nie, hou die Kerk van God lede wêreldwyd die Pasga heilig.
Die doel was dat dit duidelik sou blyk dat die egtheid van julle geloof – ʼn egtheid wat baie kosbaarder is as goud, wat verganklik is, maar nogtans met vuur getoets word – uitloop op lof en heerlikheid en eer wanneer Jesus Christus geopenbaar word. . . . omdat julle reeds deel het aan die doel van julle geloof, naamlik die verlossing van julle siele. 1 Petrus 1:7–9
En dit is die getuienis: dat God die ewige lewe vir ons gegee het, en dié lewe is in sy Seun. 1 Johannes 5:11
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid