In die verlede wanneer die Israeliete gesondig het, het hulle vir hulle sondes betaal met die bloed van diere in die heiligdom. Die sondes wat die mense deur die hele jaar in die heiligdom gehou het, was teruggegee na die Asaselbok, wat Satan verteenwoordig, deur die hoëpriester op die Dag van Versoening, die tiende dag van die sewende maand volgens die heilige kalender. Hierdie werk word ook in hierdie tydperk deur die Dag van Versoening gedoen.
Christus Ansanghong en God die Moeder het as die heiligdom in die Tydperk van die Heilige Gees gekom. Ons moet Hulle dank wat ons gered het deur die offerandes te word om versoening te doen vir die sondes van die hele mensdom. Ons moet ook die liefde wat ons van God af ontvang het toepas teenoor ons broers en susters.
“ʼn Roemryke troon, verhewe van die begin af, is die plek van ons heiligdom. Here, die hoop van Israel, …”
Jeremia 17:12-13
Die volgende dag sien Johannes Jesus na hom toe kom, en hy sê: “Kyk, die Lam van God
wat die sonde van die wêreld wegneem!”
Johannes 1:29
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid