Josua en Kaleb het vaste geloof in God se belofte gehad.
Al was daar reuse in Kanaän wat God beloof het, het Josua en Kaleb met sekerheid geglo dat God dit sekerlik aan hulle sou gee.
Soos Kaleb wat selfs op die ouderdom van 85 nie geskroom het om die beloofde land te gaan verower nie, moet ons in hierdie tyd ook hoop op die hemel met dieselfde geloof as Josua en Kaleb.
Net soos God met Joshua en Kaleb was gedurende hulle reis na Kanaän, vandag, kan ons voel dat Christus Ansanghong en God die Moeder altyd die weg oopmaak vir die evangelie van die Kerk van God om vinnig oor die wêreld te ontvou.
Ja, julle sal nie in die land ingaan waaroor Ek my hand opgehef het om julle daarin te laat woon nie, behalwe Kaleb, seun van Jefunne, en Josua, seun van Nun.
Numeri 14:30
Ná die dood van Moses, die dienskneg van die Here, het die Here vir Josua, seun van Nun, Moses se helper, gesê:
“ . . . Wees dapper en sterk, want jy moet hierdie volk die land in besit laat neem wat Ek met 'n eed aan hulle voorvaders beloof het om aan hulle te gee. . . .
want die Here jou God is by jou, oral waar jy gaan.”
Josua 1:1-9
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid