Die doel van ons geloof is die redding van ons siele. Dit is om bevry te word van die ewige dood en pyniging in die hel, wat ons bestem was om in die gesig te staar as gevolg van die sondes wat in die hemel gepleeg is, en om die ewige lewe te ontvang.
Deur die Pasga het God vryelik die ewige lewe gegee aan die jammerlike siele wat bestem was om te sterf.
Die Kerk van God het die beloofde seën van die ewige lewe, waar lidmate die Pasga-brood eet en die Pasga-wyn drink, wat Jesus se vlees en bloed simboliseer, in ooreenkomstig die leerstellings van die Bybel.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid