Die Fees van Basuine en die tien dae van gebed, wat die Kerk van God hou, is tye om te bely en ons te bekeer van al die sondes wat ons die afgelope jaar gepleeg het. Daarom moet God se mense voorbereidings tref vir die Dag van Versoening deur hulle heeltemal deur gebed te bekeer.
Wanneer ʼn siel ophou bid, wat asemhaling is, ly die siel baie. Jesus, wat 2000 jaar gelede gekom het, en Christus Ansanghong en God die Moeder, wat in die Tydperk van die Heilige Gees gekom het, het ons die krag van gebed geleer deur te sê: “Vra, soek en klop,” en het ʼn voorbeeld gestel van om die evangeliepad met gebed te loop.
“Vra, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word. … hoeveel te meer sal julle Vader in die hemele goeie dinge gee vir hulle wat Hom vra!”
Matteus 7:7-11
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid