Die Bybel profeteer dat die Gees en die Bruid die
water van die lewe in hierdie tydperk sal gee
(Openb 22:17).
Die Gees is God die Vader.
Wie is dan die Bruid wat met die Gees verskyn en
ons die water van die lewe gee?
“Kom hierheen, ek sal jou die bruid wys, die
vrou van die Lam.” . . .
. . . en aan my die heilige stad Jerusalem gewys wat
van God uit die hemel . . . (Openb 21:9–10)
Maar die Jerusalem daarbo is vry;
sy is ons moeder! (Gal 4:26)
Met ander woorde, aangesien die Bruid van die Gees
God die Moeder is, kan ons die seën van die
water van die lewe ontvang wanneer ons
God die Vader en God die Moeder ontvang wat die
Gees en die Bruid is.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid