Die koninkryk van die hemel is ʼn plek van ewige blydskap en vreugde, sonder dood, pyn of lyding.
Daarom het God vir ons gesê om nie ʼn doellose lewe te lei asof ons ʼn duisend jaar sou leef wanneer ons nie eers honderd kan leef nie, maar om vir die koninkryk van die hemel te lewe.
Net soos Jesus 2 000 jaar gelede lewe aan die mensdom gegee het deur die nuwe verbond Pasga, het Christus Ansanghong en God die Moeder ons geleer dat ons die Pasga moet hou om die ewige lewe te leef, nie ʼn lewe wat soos ʼn veldblom verdor nie.
Want al ons dae gaan verby onder u gramskap, ons voltooi ons jare soos ʼn sug.
Die dae van ons lewensjare – dit is maar sewentig jaar, en as die kragte daar is, tagtig jaar. En die beste daarvan is vol moeite en rampe; ja, dit gaan gou verby, en ons vlieg weg.
Psalms 90:9-10
Want: Elke mens is soos gras, en al sy prag soos ʼn veldblom: die gras verdroog en die blom val af; maar die woord van die Here bly tot in ewigheid . . .
1 Petrus 1:24–25
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid