In die tyd van Moses het God die Israeliete wat die Pasga gehou het, uit die plaag gered en al die Egiptiese families gestraf wat nie die Pasga gehou het nie. Hierdie wys ons hoe ons uit onheil gered kan word en ook in hierdie tydperk die ewige lewe kan ontvang.
Die Nuwe Verbond-Pasga is die dag wanneer die mensdom die vlees en bloed van God beërf en as God se kinders verseël word, en dit is die dag wanneer hulle vergewe word van hulle sondes wat in die hemel gepleeg is, en die ewige lewe ontvang.
Daarom gee God nog een kans om die Pasga te hou op die 14de dag van die tweede maand volgens die heilige kalender en Hy van harte begeer vir die hele wêreld om die Pasga te hou en verlossing te ontvang.
“Praat met die Israeliete en sê, ... mag hy die Pasga vir die Here vier. In die tweede maand op die veertiende dag teen laatmiddag moet hulle dit vier. Met ongesuurde brood en bitter kruie moet hulle dit eet. ... nalaat om die Pasga te vier – daardie persoon sal van sy mense afgesny word, omdat hy die offer van die Here nie op die vasgestelde tyd gebring het nie. Sy sonde sal hy moet dra.”
Numeri 9:10–13
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid