God se Woord word ook in hierdie era vervul Ons, die mensdom, moet glo dat God se woord verseker vervul word, wat ons kan leer uit die geskiedenis van diegene wat die woorde van 'n ou profeet in Bethel gevolg het in plaas van God se woord, die profesie en die vervulling van die straf op diegene wat die stad Jerigo gebou het, en die krag van God se woorde wat vir die blinde mans getoon is.
Watter Seëninge Kan Ons Ontvang As Ons God se Woord Gehoorsaam? Die Kerk van God kon verskeie toekennings van elke hoek van die wêreld ontvang en die heerlikheid van God Ansanghong en Hemelse Moeder by die VN laat skyn, as gevolg van gehoorsaamheid aan God se woord met geloof dat Hy ons verseker sal seën.
“Julle is immers weer gebore, … deur die lewende en blywende woord van God. Want: Elke mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom: die gras verdroog en die blom val af; maar die woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.” 1 Petrus 1:23–25
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid