Die mense wat ʼn les uit die Israeliete se 40 jaar lange reis in die woestyn leer en God met geloof in Sy belofte gehoorsaam, sal geseën word in alles wat hulle doen, sonder om uit God se boek uitgewis te word.
God Jehova wat die Israeliete uit Egipte gered het, en Jesus wat die sondes van die mensdom vergewe het deur Sy kosbare bloed wat aan die kruis gestort is, en Christus Ansanghong wat die waarheid in hierdie eeu herstel het, is almal een en dieselfde God.
“ As jy aandagtig luister na die stem van die Here jou God deur al sy gebooie wat ek vandag vir jou voorskryf, nougeset na te kom, sal die Here jou God jou verhoog bo al die nasies van die aarde. Deuteronomium 28:1
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid