Die eerste verbond – die ou verbond – is 3 500 jaar gelede aan Moses by die berg Sinai gegee, maar die volmaakte verbond – die nuwe verbond – sal in die laaste dae in Sion verkondig word. Jeremia het geprofeteer dat God self die nuwe verbond sal oprig en die wat dit nakom, sal sy volk word.
“ ‘Kyk, daar kom dae,” is die uitspraak van die Here, “dat Ek met die huis van Israel en die huis van Juda ʼn nuwe verbond sal sluit.” Jeremia 31:31
Sion, die nuwe verbond, en die Kerk van God Die nuwe verbond is die besliste bewys wat getuig van God wat in Sion regeer. Vandag is die kerk wat die Pasga van die nuwe verbond hou volgens die Bybel slegs die Kerk van God in die wêreld.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid