As ons weet op watter dag Jesus opgewek is, kan ons ook weet watter dag van die week die Sabbatdag is wat God ons beveel het om te onthou en heilig te hou.
Markus 16:9 verklaar dat Jesus op Sondag, die eerste dag van die week, opgewek is.
Hieruit kan ons verstaan dat die vorige dag, die Sabbatdag, Saterdag was.
Soos die Bybel getuig dat die Sabbatdag Saterdag is, en nie Sondag nie, aanbid die Kerk van God God op Saterdag volgens die leringe van die Bybel.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid