Talle kerke in die wêreld dring daarop aan dat hulle eie leerstellings reg is. Onder hulle, wat is die ware Kerk wat die koninkryk van God kan beërwe? Ons kan die antwoord in die geskiedenis van Abraham se familie vind dat die Kerk van God is waar God die Moeder woon.
Abraham verteenwoordig God die Vader. Daar was drie kandidate vir die erfgenaam van Abraham se familie. Die eerste een was Eliëser, ‘n dienskneg; die tweede een was Ismael; en die derde een was Isak. Die rede waarom Isak die jongste een, nie Ismael die eersgebore seun nie, Abraham se erfgenaam kon wees, was absoluut as gevolg van sy ma Sara, die vry vrou.
Abraham se familie verteenwoordig die stelsel in die hemel. Alhoewel daar vandag baie kerke is, kan net die Kerk wat in God die Moeder, die vrye vrou, glo en Haar volg, die erfgenaam van God wees net soos Isak.
“Maar die Jerusalem wat daarbo is, is vry, en sy is ons moeder.” Galasiërs 4:26
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid