God het 'n aanbiddingsdag bepaal vir die mense wat in Hom glo.
Gedenk die Sabbatdag deur dit heilig te hou.Eks 20:8
Die Sabbatdag is die teken tussen God en Sy volk.
Dit is die dag wanneer God sy volk heilig maak (Eseg 20:12).
Daarom moet mense van God die Sabbatdag hou wat God as 'n diensdag bepaal het.
Sabbat is die dag waarop God die hemel en die aarde vir ses dae geskep het en op die sewende dag gerus het. (Ge 2:3)
Die sewende-dag Sabbat is die gedenkdag van die skeppingskrag van God.
Dan, watter dag van die week is die sewende dag?
Sondag: die eerste dag van die week
Saterdag: die sewende dag van die week
Woordeboeke teken die sewende dag is Saterdag.
Wanneer ons 'n kalender sien, is die sewende-dag Sabbat Saterdag.
Die Bybel sê Jesus het op die eerste dag van die week opgestaan (Mk 16:9).
Vir dieselfde vers sê die Goeie Nuwe Bybel Jesus het Sondag opgestaan. (Mk 16:9)
Dan, watter dag van die week is die Sabbat? Die Sabbat is Saterdag.
Katolieke boeke getuig ook dat die Sabbatdag Saterdag is.
"Die Skrif dwing die godsdienstige onderhouding van Saterdag af, 'n dag wat ons nooit heilig nie."
“Die woord Sabbat beteken rus, en is Saterdag die sewende dag van die week.”
Jesus het ook op die Sabbat [Saterdag] aanbid.
“Jesus . . . op die sabbatdag [Saterdag] het hy in die sinagoge gegaan, soos sy gewoonte was.” Luk 4:16
Nadat Jesus opgevaar het, het apostel Paulus ook op die Sabbatdag [Saterdag] aanbid.
Soos dit Paulus se gewoonte was, het hy na hulle gegaan en op drie Sabbatdae ná mekaar met hulle uit die Skrifte geredeneer. . . .Handelinge 17:2
Net soos Jesus en Sy dissipels die Sabbatdag [Saterdag] gehou het,
God se volk moet die Sabbatdag [Saterdag] hou wat God bepaal het.
Die World Mission Society Church of God hou die sewende-dag Sabbat wat deur God aangestel is.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid