Die rede waarom mense wat in God die Vader en God die Moeder glo nie buite die Kerk van God gevind kan word nie, is dat hulle nie in die waarheid van die nuwe verbond is nie.
Die Bybel leer dat slegs God se mense wat die nuwe verbond hou, God Elohim ten volle sal ken – God die Vader en God die Moeder.
Slegs in die Kerk van God verstaan en onderhou mense die wet van die nuwe verbond en ken en ontvang daardeur God Elohim, die Verlosser van hierdie eeu, korrek.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid