Soos die wetenskap ontwikkel het, het die mensdom
wetenskaplike feite ontdek soos die Aarde wat aan niks
hang, die omwenteling van die Son, die binneste
struktuur van die Aarde en die sirkel van water.
Die Bybel het hierdie dinge egter reeds 3 500 jaar
gelede opgeteken.
Dit is omdat die Bybel die verslag is van
God die Skepper wat die hemele en die aarde
en alles daarin geskep het.
Waarom het God die Vader en God die Moeder dan
die Bybel aan die mensdom gegee?
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid