Die meeste Christene glo vandag dat daar net
God die Vader is, maar die oorspronklike teks van
die Bybel verwys na God as Elohim.
Dit beteken daar is nie net God die Vader nie.
Die Kerk van God glo in God Elohim, die Wederkoms
Christus Ahnsahnghong en God die Moeder.
God het gesê: “Laat Ons mense maak na ons beeld,
as ons afbeelding, . . .”
God het die mens geskep na sy beeld,
na die beeld van God het Hy hom geskep,
manlik en vroulik het Hy hulle geskep.
Genesis 1:26–27
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid