Lasteraars hou vol dat daar nie na die arend wat ʼn
karkas vreet as God verwys kan word nie.
God laat ons egter Sy karakter ken deur verskeie
gelykenisse in die Bybel.
As dit onmoontlik is om God te vergelyk met ʼn dier
wat ʼn karkas eet, is dit ook onmoontlik om God te
vergelyk met die wingerdstok of die tempel wat nie
eers kan beweeg nie.
Die Bybel vergelyk God egter met die wingerdstok
of die tempel.
Daarom is dit irrasioneel om die heiligheid van God te
probeer vind uit ʼn dier wat as ʼn gelykenis gegee word,
en hulle aandrang gaan alle rede te bowe.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid