Christus Ansanghong is die Een wat ontelbare mense, wat beweer dat hulle in God glo, maar nie daarin slaag om God se gebooie in die Bybel behoorlik te verstaan of te onderhou nie, tot die waarheid wakker gemaak het.
Al die profesieë wat Christus Ansanghong gemaak het terwyl Hy op hierdie aarde was – dat die Kerk van God sou ontwikkel en mense van regoor die wêreld daarheen sou stroom – word nou voor ons oë vervul.
Posbus 119 Bundang, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Tel. 031-738-5999 Faks 031-739-5998
Hoofkantoor: 50, Sunae-ro, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
Hoofkerk: 35, Pangyoyeok-or, Bundang-gu, Seongnam-si, Gyeonggi-do, Rep. van Korea
ⓒ Wêreldsending-Genootskap-Kerk van God. Alle regte voorbehou. Privaatheidsbeleid